Modulekode | SEC 875 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Voortspruitend uit die behoefte aan gemeenskaplike sekuriteit en die nastrewing van orde en geregtigheid deur sekuriteitsgemeenskappe, behels sekuriteitsregimes daardie aspekte van internasionale politiek wat daarop gerig is om veiligheidsbedreigings te verminder, wedersydse vertroue te bevorder en institusionele raamwerke vir gesprekvoering en samewerking te skep. Die postkoueoorlogtydperk word gekenmerk deur die ontbinding van sekere alliansies en die totstandkoming van verskeie nuwe regimes op die gebied van wapenbeheer, vredesondersteuning, verdedigingsbeplanning en sekuriteitsgemeenskappe. Die aard, omvang, rol, praktiese verskyningsvorme, gevolge en ontwikkelingsmoontlikhede van hierdie sekuriteitsregimes op globale en regionale vlak, insluitende Suider-Afrika, word ontleed en verklaar. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Politieke Wetenskappe |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App